| Modulekode | GNK 128 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleidende beginsels tot kliniese farmakoterapie aan die hand van toepaslike pasiëntprobleme/siekteprosesse; reseptore vir geneesmiddels; beginsels van struktuuraktiwiteitsverwantskappe; dinamiese en kinetiese beginsels om farmakologiese beginsels en kliniese terapie by mekaar uit te bring in ‘n probleemgebaseerde kurrikulum. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 5 besprekingsklasse per week, 5 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Farmakologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App